Share this content on Facebook!
28 Oct 2014
Wat 'n lied satisfied die woorde "Lamola, my president" gesing het, ges Malema is steeds die jeugliga se leier. Hy het hulle tydens 'n protesoptog oor gratis hor onderrig toegespreek. Malema het Donderdag 'n byeenkoms wat Foyl in Mthatha gerel het, toegespreek. Hy het daar volgens Sapa ges die ANC het hom soos "toiletpapier en 'n kondoom" gebruik en toe weggesmyt. Malema het dieselfde dag moeilikheid opgetel toe hy by die abaThembu opperhoof, koning Buyelekhaya Dalindyebo, wou gaan kuier. Lyfwagte het geweier om Malema toegang te gee tot Dalindyebo se paleis in Bumbane in die Oos Kaap. Die paleis het later ges: "Bumbane is nie 'n slagveld vir goedkoop politieke gevegte nie." Intussen het Mzukisi Makatse, 'n gesiene lid van die ANC...